YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 1:1

JOB 1:1 Bybel vir almal (ABA)

Daar was 'n man in die land Us. Sy naam was Job. Hy was 'n goeie man, hy was eerlik, hy het God gedien en hy het nie verkeerd gedoen nie.

Deel
Lees JOB 1

JOB 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

DAAR was 'n man in die land Us wie se naam was Job; en dié man was vroom en opreg en godvresend en een wat afgewyk het van die kwaad.

Deel
Lees JOB 1

JOB 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die land Us was daar 'n man met die naam Job. Hy was vroom en opreg en het God gedien en die kwaad vermy.

Deel
Lees JOB 1

JOB 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

In die land Us was daar 'n man met die naam Job. Hierdie man was opreg en onberispelik in sy optrede; hy het vir God ontsag gehad en die kwaad vermy.

Deel
Lees JOB 1

JOB 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Daar was 'n man in die land Us met die naam van Job; en daardie man was volmaak en opreg, en een wat God gevrees en afgewyk het van die kwaad.

Deel
Lees JOB 1

JOB 1:1 Die Boodskap (DB)

Daar was ’n man met die naam Job wat in die land Us gebly het. Hy het ’n skoon en eerlike lewe geleef. Hy het God gedien en het nie verkeerde dinge gedoen nie.

Deel
Lees JOB 1

JOB 1:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was ’n man met die naam Job. Hy het in die land Us gewoon. Hy het onberispelik geleef en was ’n man met integriteit. Hy het God gedien en nie die verkeerde gedoen nie.

Deel
Lees JOB 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's