Yeshua sê vir die Jode wat in Hom vertrou het: “As julle voortdurend in My boodskap bly, dan is julle ware studentevolgelinge van My
Lees Yoganan 8
Deel
Vergelyk alle weergawes: Yoganan 8:31
3 Dae
Jesus dui in Johannes se evangelie drie noodsaaklike kenmerke van sy dissipels aan. Dit is om in vryheid deur die Woord van God te groei, om ander lief te hê soos Hy ons liefhet, en om ’n vrugbare lewe te leef wat aan God verbind is. Ons gaan hierdie kenmerke van ’n dissipel van Jesus oor die loop van drie dae ondersoek.
5 Days
If we choose to follow Christ, we’re engaged in spiritual warfare. It’s unseen and often undetected, but just because we can’t see it doesn’t mean it’s nonexistent. Our spiritual enemy desires to disrupt our lives so we’ll live miserably. In this 5-day Plan, learn how to find victory by relying on God’s strength because it’s available. We just have to begin using it.
5 Dae
Die Christelike lewe gaan nie net daaroor om die waarheid te ken nie, maar om waarheid in aksie te word — mense deur wie die liefde van God sigbaar word in ons wêreld. Hierdie reis begin wanneer ons God se liefde persoonlik ontvang en toelaat dat sy Gees ons harte vorm, ons denke vernuwe en ons lewens in lyn bring met sy doel. In hierdie leesplan gaan ons saam ontdek wat dit beteken om liefde te word. Let wel: hierdie leesplan is Deel een van 'n vierdelige leesplan.
7 Days
With only 17% of today's believers able to articulate and defend their Christian beliefs, we need to learn the basics of engaging the culture and defending our faith, the practice of apologetics. Taken from Summit Ministry's new book "Understanding the Faith."
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's