Yoganan 12:3

Yoganan 12:3 PWL

Miryam vat ’n albaste fles welriekende olie, die beste, baie kosbare, egte nardusolie, salf die voete van Yeshua en droog Sy voete met haar hare af. Die hele huis is gevul met die reuk van die geurige olie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Yoganan 12:3