Ya'akov 3:9-10

Ya'akov 3:9-10 PWL

Daarmee seën ons יהוה-die-Vader en daarmee vervloek ons mense, wat gemaak is na die beeld van God. Uit dieselfde mond kom vervloeking en seëninge. Dit, my broers, behoort nie so te wees nie.