Galasiërs 3:13

Galasiërs 3:13 PWL

Die Gesalfde Een het ons losgekoop van die vloek Deut 27-28 van die geskrewe wet deur in ons plek ’n Vloek te word, want daar is geskryf: “Vervloek is elkeen wat aan ’n hout opgehang word” Deut 21:22-23