Kolossense 2:9-10

Kolossense 2:9-10 PWL

want in Hom bly die hele volheid van wat God is gesamentlik en in Hom is julle ook volledig; Hy wat die Hoof is van elke heerser en outoriteit. Yog 14:20; Fil 2:6