2 Kefa 2:21-22
2 Kefa 2:21-22 PWL
want dit sou vir hulle beter wees as hulle nie die pad van onpartydige opregtheid geken het nie, as dat hulle nadat hulle dit leer ken het, hulle later omgedraai het van die afgesonderde opdragte wat aan hulle oorgegee is, maar oor hulle het gekom wat die spreekwoord in waarheid sê: “Die hond het omgedraai na sy eie braaksel” en “die sog, wat gewas is, na die rondrollery in modder.”


