2 Kefa 2:1

2 Kefa 2:1 PWL

Daar was egter ook vals profete onder die mense, net soos daar onder julle vals leraars sal wees; hulle wat dwaalleringe tot vernietiging bring en die Meester wat hulle gekoop het, ontken terwyl hulle ’n vinnige vernietiging oor hulleself bring.