2 Kronieke 32:7-8
2 Kronieke 32:7-8 PWL
“Wees onveranderlik sterk en dapper, moenie bang of moedeloos wees vir die teenwoordigheid van die koning van Ashur of as gevolg van al die leërmagte wat saam met hom gekom het nie, want daar is meer by ons as by hom. By hom is ’n arm van vlees, maar by ons is יהוה, ons God, om ons te help en ons gevegte te veg!” Die manne is bemoedig deur die woorde van Hizkiyahu, koning van Y’hudah.


