1 Kefa 4:12-13

1 Kefa 4:12-13 PWL

Julle vir wie ek lief is, verbaas julle nie oor die toetsinge wat oor julle kom, asof iets vreemds met julle gebeur nie, want dit is tot julle toetsing, maar verheug julle daarin dat julle deel aan die lyding van Die Gesalfde Een, want net so sal julle jul ook verheug in die openbaring van Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid en spring van vreugde.