1 Kefa 3:3-4

1 Kefa 3:3-4 PWL

Julle versiering moenie uiterlik wees nie: vlegsels in julle hare, juweliersware van goud of fyn klere nie, maar wees versier in die geheime van die gedagtes, wil en emosie van die mens, in die onverganklike versiering van ’n nederige gees wat baie kosbaar is voor God

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Kefa 3:3-4