1 Kefa 3:10-11
1 Kefa 3:10-11 PWL
Wie ook al daarom die lewe begeer en lief is om goeie dae te sien, laat hom sy tong weerhou van wat boos is en sy lippe moet geen bedrog praat nie. Hy moet wegdraai van wat boos is en doen wat goed is; hy moet vrede soek en dit najaag





