1 Kronieke 22:13

1 Kronieke 22:13 PWL

dan sal jy voorspoedig wees, as jy versigtig is om hierdie opdragte, die instellings en die regverdige oordele te onderhou net soos יהוה aan Mosheh opdrag gegee het om Yisra’el te leer; dan sal jy sterk en dapper wees. Moenie vrees of moedeloos wees nie.