Those who answer before they listen are foolish and disgraceful.
Lees Proverbs 18
Deel
Vergelyk alle weergawes: Proverbs 18:13
6 Dae
Hierdie 6-dagleesplan neem jou op ’n reis in die wêreld van hermeneutiek — die kuns van interpretasie en selfrefleksie. Jy sal ontdek hoe elke mens deur ’n “venster” na die wêreld kyk, gevorm deur ervaring, oortuigings en emosies. Saam leer ons hoe God se lig ons lense blootlê, ons denke suiwer en ons help om waarheid duideliker te sien. Hierdie leesplan nooi jou om nie net die wêreld en die Woord van God beter te verstaan nie, maar ook jouself — sodat jou visie helder, nederig en vol waarheid kan word.
7 Days
Marriage is designed to be the closest possible relationship of increasing intimacy and growing interdependence. But this is not automatic; we have to keep working at our marriage to stay connected. Adapted from The Marriage Course by Nicky and Sila Lee, this 7-day plan aims to introduce you to tools to build a healthy marriage and strengthen your connection—or to restore your connection if you feel you’ve lost it.
7 Dae
Sukkel jy om te bid of om met mense te praat? Dalk is dit vir jou moeilik om hardop te bid. Omdat God so lief is vir jou, het hy vir jou die Heilige Gees gegee om jou te help. Hy verstaan jou so goed — daarom het Hy alreeds die perfekte oplossing vir jou. Vertrou Hom daarvoor.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!