Romeine 2:1-3

Romeine 2:1-3 CAB23

Daarom is jy onverskoonbaar, o mens, wie jy ook al is wat oordeel; want waarin jy 'n ander oordeel, veroordeel jy jouself; want jy wat oordeel, doen dieselfde dinge. Maar ons is seker dat die oordeel van God na waarheid is oor die wat sulke dinge doen. En dink jy, o mens, wat die wat sulke dinge doen, oordeel, en dieselfde doen, dat jy die oordeel van God sal ontvlug?

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid