Romeine 15:7-9

Romeine 15:7-9 CAB23

Daarom, ontvang julle mekaar, soos Christus ons ook aangeneem het tot eer van God. Nou sê ek dat Jesus Christus 'n bedienaar van die besnydenis was ter wille van die waarheid van God, om die beloftes wat aan die vaders gemaak is, te bevestig. En dat die heidene God kan verheerlik vir sy barmhartigheid; soos geskrywe is: Daarom sal ek U onder die heidene bely en u Naam sing.

Video vir Romeine 15:7-9

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 15:7-9