Romeine 15:19-20

Romeine 15:19-20 CAB23

Deur kragtige tekens en wonders, deur die krag van die Gees van God; sodat ek van Jerusalem af en rondom tot by Illirikum die evangelie van Christus ten volle verkondig het. Ja, so het ek daarna gestreef om die evangelie te verkondig, nie waar Christus genoem is nie, sodat ek nie sou bou op 'n ander man se fondament nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 15:19-20

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid