Romeine 14:17-19

Romeine 14:17-19 CAB23

Want die koninkryk van God is nie spys en drank nie; maar geregtigheid en vrede en blydskap in die Heilige Gees. Want hy wat Christus in hierdie dinge dien, is vir God welgevallig en beproef deur die mense. Laat ons dan die dinge najaag wat tot vrede dien, en die dinge waarmee die een die ander kan opbou.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid