Romeine 12:19-21

Romeine 12:19-21 CAB23

Geliefdes, moenie julleself wreek nie, maar gee plek vir die toorn, want daar is geskrywe: Aan My kom die wraak toe; Ek sal vergeld, spreek die Here. Daarom, as jou vyand honger het, voed hom; as hy dors het, gee hom drink, want so moet jy kole vuur op sy hoof hoop. Moenie deur die kwaad oorwin nie, maar oorwin die kwaad deur die goeie.

Video vir Romeine 12:19-21

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 12:19-21