Romeine 11:6
Romeine 11:6 CAB23
En as dit uit genade is, dan is dit nie meer uit die werke nie; anders is genade geen genade meer nie. Maar as dit uit die werke is, dan is dit geen genade meer nie; anders is werk geen werk meer nie.