Broeders, my hartsbegeerte en gebed tot God vir Israel is dat hulle gered mag word. Want ek getuig van hulle dat hulle 'n ywer vir God het, maar nie volgens kennis nie. Want omdat hulle die geregtigheid van God onkundig was en besig was om hulle eie geregtigheid te vestig, het hulle hulle nie aan die geregtigheid van God onderwerp nie. Want Christus is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo. Want Moses beskryf die geregtigheid wat uit die wet is, dat die mens wat hierdie dinge doen, daardeur sal lewe. Maar die geregtigheid wat uit die geloof is, spreek so: Moenie in jou hart sê: Wie sal in die hemel opvaar nie? (dit is, om Christus van bo af te bring:) Of: Wie sal in die diepte afdaal? (dit wil sê om Christus weer uit die dood op te wek.) Maar wat sê dit? Die woord is naby jou, in jou mond en in jou hart: dit is die woord van die geloof wat ons verkondig; As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word. Want met die hart glo mens tot geregtigheid; en met die mond word tot redding bely. Want die Skrif sê: Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaamd staan nie.
Lees Romeine 10
Deel
Vergelyk alle weergawes: Romeine 10:1-11
16 Days
Considered one of the most theologically rich books of the New Testament, Romans is a treatise on the theology of salvation. Beginning with the hopelessness of our sin-filled state, Paul shows how God provides righteousness to His people through Jesus Christ. In Romans, we are reminded that justification does not come from status or moral achievement but from belief in the substitutionary death and glorious resurrection of Jesus Christ.
21 Days
Oftentimes we struggle to share the gospel with our friends. Either we are overcome with fear or don't know what to share. We all need a burden to reach our lost friends for Christ. This is a 21-day Bible reading plan that helps us meditate specifically on passages related to evangelism and is accompanied by a short prayer for each day for our friends.
25 Dae
Delf dieper deur Paulus se meesterlike uiteensetting van die evangelie in Romeine. Elke dag bied opeenvolgende gedeeltes uit Romeine met insiggewende kommentaar op die kernwaarhede van redding deur geloof, die vreugde van 'n regte verhouding met God, en die krag van die Heilige Gees. Dit lei jou om die praktiese implikasies van jou geloof te ontdek, die beloftes van God te omhels, en jou lewe in Sy diens te stel. Of jy vir die eerste keer Romeine lees of jou bestaande kennis wil verdiep, hierdie plan sal jou inspireer en lei na 'n vars verhouding met die Here Jesus Christus.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's