Openbaring 8:13
Openbaring 8:13 CAB23
En ek het gesien en gehoor 'n engel wat deur die middel van die hemel vlieg en met 'n groot stem sê: Wee, wee, wee die bewoners van die aarde vanweë die ander stemme van die basuin van die drie engele wat nog moet blaas!


