Openbaring 8:12
Openbaring 8:12 CAB23
En die vierde engel het geblaas, en die derde deel van die son is geslaan, en die derde deel van die maan en die derde deel van die sterre; sodat die derde deel van hulle verduister was, en die dag vir 'n derde deel daarvan nie geskyn het nie, en ook die nag.


