Openbaring 2:14

Openbaring 2:14 CAB23

Maar Ek het 'n paar dinge teen jou, want jy het daar die wat die leer van Bíleam vashou, wat Balak geleer het om 'n struikelblok voor die kinders van Israel te gooi, om afgodsoffers te eet en om te hoereer.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid