Psalms 69:2-3
Psalms 69:2-3 CAB23
Ek sink in diep modder, waar daar geen stand is nie; ek het in diep waters gekom, waar die strome my oorstroom. Ek is moeg van my gehuil, my keel is droog, my oë verswak terwyl ek op my God wag.