Psalms 37:34

Psalms 37:34 CAB23

Wag op die HERE en hou sy weg, en Hy sal jou verhoog om die land te besit; as die goddelose uitgeroei word, sal jy dit sien.