Psalms 105:2-4

Psalms 105:2-4 CAB23

Sing tot eer van hom, psalmsing tot eer van hom; vertel van al sy wonderdade. Roem in sy heilige Naam; laat die hart van die wat die HERE soek, bly wees. Soek die HERE en sy sterkte; soek sy aangesig altyddeur.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 105:2-4