Spreuke 29:3-4

Spreuke 29:3-4 CAB23

Wie wysheid liefhet, verbly sy vader; maar hy wat met hoere omgaan, bestee sy besittings. Die koning bevestig die land deur 'n oordeel, maar hy wat geskenke ontvang, vernietig dit.