Nie asof ek alreeds bereik het nie, of ek al volmaak is nie; maar ek jaag daarna, as ek dit kan begryp waarvoor ek ook deur Christus Jesus gegryp is. Broeders, ek reken my nie as gevat nie; maar hierdie een ding doen ek, en vergeet die dinge wat agter is, en reik uit na die dinge wat voor is, Ek jaag na die punt vir die prys van die hoë roeping van God in Christus Jesus. Laat ons dan, almal wat volmaak is, so gesind wees: en as julle in iets anders gesind is, sal God dit ook aan julle openbaar.
Lees Filippense 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: Filippense 3:12-15
3 Dae
Kom SAAM op reis met die verhaal van Elia en Elisa. Raak met jou eie verhaal STIL by die Here. En staan STERK in jou lewensstryd.
5 dae
Staar jy ʼn moeilike uitdaging in die gesig? Is daar ʼn doelwit wat jy graag wil nastreef, maar jy voel asof jy vasgeval het? Geen opsies? Onseker oor jou volgende stap? In hierdie inspirerende leesplan ondersoek Jean Symons vyf vrae wat jou denkwyse heeltemal kan verander en God se kreatiwiteit en wysheid oor elke deel van jou lewe kan laat spoel. Trek jou joernaal nader en laat die reis begin.
6 Days
Many of us are walking around, nursing wounds from the things people have said or done. We continuously struggle under the weight of that baggage because we’re unwilling or unsure how to forgive. This plan isn’t about letting someone off the hook or making others feel better. It’s for you. It’s about learning how to forgive so that you can heal, find freedom from your past, and begin living changed.
7 Days
These daily readings are for anyone who is seeking to fellowship with the Holy Spirit. Delve into the words that the Holy Spirit has given to Jennifer LeClaire during times of worship, prayer, and simply everyday living.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's