Numeri 20:16

Numeri 20:16 CAB23

En toe ons die HERE aanroep, het Hy ons stem gehoor en 'n engel gestuur en ons uit Egipte uitgelei; en kyk, ons is in Kades, 'n stad aan die einde van jou grens.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid