Numeri 11:18

Numeri 11:18 CAB23

En sê vir die volk: Heilig julle teen môre, en julle sal vleis eet; want julle het voor die ore van die HERE geween en gesê: Wie sal ons vleis gee om te eet? want dit het met ons goed gegaan in Egipte; daarom sal die HERE aan julle vleis gee, en julle sal eet.