NUMERI 11:18
NUMERI 11:18 NLV
“Sê vir die volk: Heilig julleself vir môre. Julle sal dan vleis kry om te eet. Die HERE het gehoor hoe julle kerm: Waar sal ons vleis kry om te eet? Ons was beter af in Egipte! Die HERE sal dan vir julle vleis gee om te eet.

