Matteus 27:29
Matteus 27:29 CAB23
En toe hulle 'n doringkroon gevleg het, het hulle dit op sy hoof gesit en 'n riet in sy regterhand; en hulle het die knie voor hom gebuig en met Hom gespot en gesê: Wees gegroet, Koning van die Jode!