Toe het Hy hulle verstand geopen, sodat hulle die Skrifte kon verstaan, En hy sê vir hulle: So is daar geskrywe, en so moes Christus ly en op die derde dag uit die dode opstaan. En dat bekering en vergewing van sondes in sy Naam verkondig moet word onder al die nasies, vanaf Jerusalem. En julle is getuies van hierdie dinge. En kyk, Ek stuur die belofte van my Vader op julle; maar bly in die stad Jerusalem totdat julle toegerus is met krag uit die hoogte.
Lees Lukas 24
Deel
Vergelyk alle weergawes: Lukas 24:45-49
3 dae
Begin jou Bybeloudiostudiereis met 'n daaglikse gids tot belangrike studiebenodigdhede en kies verse uit God se woord. Leer om jou tyd te maksimeer om die Bybel te lees.
4 Days
There has been a lot of attention on the term justice right now, and rightfully so. Justice is critical for a society to thrive. But many people dismiss justice because they don’t know what it means. However, there is a correct view of justice that seeks to protect individual liberty and promote individual responsibility. In this 4-day reading plan, Dr. Tony Evans will examine authentic biblical justice.
5 Days
If we want to share Jesus with others, we’ve got to live like Him, love like Him, and listen like Him. In this 5-day Plan, we’ll take a closer look at the life of Jesus to discover how we should live our lives.
6 Dae
Die Groot Storie se reeks leesplanne help jou om die Bybel beter te verstaan, spesifiek hoe alles in mekaar pas. Dit is veral sinvol vir ‘n gelowige wat nie verstaan hoe die Ou en Nuwe Testament by mekaar inpas nie. Die reeks leesplanne help jou veral sien hoe God se verlossingsplan vir die mens soos ‘n goue draad reg deur die hele Bybel span. “Die Wetboeke”, gee jou insig in die eerste vyf boeke van die Bybel.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's