Klaagliedere van Jeremia 1:4

Klaagliedere van Jeremia 1:4 CAB23

Die weë van Sion treur, want niemand kom na die feestye nie; al sy poorte is woes; haar priesters sug, haar maagde is ellendig, en sy is in bitterheid.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid