En ander red met vrees deur hulle uit die vuur te ruk; haat selfs die kleed wat deur die vlees bevlek is.
Lees Judas 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: Judas 1:23
7 Days
Are you struggling with heartache, doubt, or doubting God's goodness through a life storm? Are you experiencing apathy or distraction in your spiritual walk? This 7-Day reading plan will help to reveal any doubt you may hold in your heart and will help you to use doubt as a signal to grow closer to God's heart.
15 Dae
Vir baie mense is "hoop" iets positiefs maar ook iets onseker. As ons op iets hoop, is ons nie seker of dit gaan gebeur nie. Die Bybel leer ons egter dat daar 'n bron van hoop is wat absoluut seker en betroubaar is: God se karakter en beloftes. Hierdie leesplan gaan oor hoop vanuit 'n Bybelse perspektief.
8 Dae
“Stry vir die geloof” sê hierdie kort maar direkte brief van Judas aan Christene wat stry teen valse leraars wat ongemerk by die kerk ingesluip het. Reis daagliks deur Judas terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!