Josua 6:20-21

Josua 6:20-21 CAB23

En die volk het geskreeu toe die priesters op die basuine blaas; en toe die volk die geluid van die basuin hoor, en die volk met 'n groot geroep skree, het die muur plat geval, sodat die volk opgegaan het en die stad binne, elkeen reg voor hom uit, en hulle het die stad ingeneem. En hulle het alles wat in die stad was met die banvloek getref, man sowel as vrou, jonk en oud, en bees en kleinvee en esel, met die skerpte van die swaard.