Joël 1:10

Joël 1:10 CAB23

Die veld is verwoes, die land treur; want die koring is vermors, die mos het opgedroog, die olie kwyn.