Jeremia 2:28

Jeremia 2:28 CAB23

Maar waar is jou gode wat jy vir jou gemaak het? laat hulle opstaan as hulle jou kan red in die tyd van jou benoudheid; want volgens die getal van jou stede is jou gode, o Juda!

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 2:28

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid