Jesaja 63:3

Jesaja 63:3 CAB23

Ek het alleen die parskuip getrap; en van die volk was daar niemand by My nie, want Ek sal hulle vertrap in my toorn en hulle vertrap in my grimmigheid; en hulle bloed sal op my klere gesprinkel word, en Ek sal al my klere bevlek.