JESAJA 63:3

JESAJA 63:3 NLV

“Ek het alleen die wynpers getrap. Daar was niemand van die volke wat My gehelp het nie. In my woede het Ek my vyande vernietig. In my wraak het Ek hulle vertrap. Hulle bloed het op my klere gespat, en so my klere rooi gemaak.