Jesaja 48:1
Jesaja 48:1 CAB23
Hoor dit, o huis van Jakob, oor wie die naam van Israel uitgeroep is en uit die waters van Juda voortgekom het, wat sweer by die Naam van die HERE en die God van Israel noem, maar nie in waarheid, ook nie in geregtigheid nie.

