Hosea 9:6

Hosea 9:6 CAB23

Want kyk, hulle is weg vanweë die vernietiging: Egipte sal hulle bymekaarmaak, Memfis sal hulle begrawe; die lieflike plekke vir hulle silwer, brandnetels sal dit in besit neem; dorings sal in hulle tente wees.