Haggai 1:9

Haggai 1:9 CAB23

Julle het baie gewag, en kyk, dit het min geword; en toe julle dit huis toe bring, het ek daarop geblaas. Hoekom? spreek die HERE van die leërskare. Ter wille van my huis wat puin lê, en julle hardloop elkeen na sy huis toe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Haggai 1:9

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid