Genesis 38:18

Genesis 38:18 CAB23

En hy sê: Watter pand sal ek jou gee? En sy sê: Jou seëlring en jou armbande en jou staf wat in jou hand is. En hy het dit aan haar gegee en by haar ingekom, en sy het by hom swanger geword.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid