Genesis 26:4-5

Genesis 26:4-5 CAB23

Ek sal jou nageslag laat vermeerder soos die sterre van die hemel en aan jou nageslag al hierdie lande gee; en in jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën word; Omdat Abraham na my stem geluister het en my bevel, my gebooie, my insettinge en my wette onderhou het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 26:4-5

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid