Galasiërs 5:24-26

Galasiërs 5:24-26 CAB23

En die wat aan Christus behoort, het die vlees gekruisig met die geneenthede en begeerlikhede. As ons in die Gees lewe, laat ons ook in die Gees wandel. Laat ons nie begerig wees na ydele heerlikheid, en mekaar uittart, mekaar beny nie.