Galasiërs 3:17

Galasiërs 3:17 CAB23

En dit sê ek, dat die verbond, wat vooraf deur God in Christus bevestig is, die wet, wat vier honderd en dertig jaar daarna was, nie kan ontbind nie, dat dit die belofte tot niet sou maak.