Galasiërs 2:19-20

Galasiërs 2:19-20 CAB23

Want ek is deur die wet dood vir die wet, om vir God te lewe. Ek is saam met Christus gekruisig; nogtans lewe ek; maar nie ek nie, maar Christus leef in my; en die lewe wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad en Homself vir my oorgegee het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Galasiërs 2:19-20

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid