Ek verwonder my dat julle so gou verwyderd is van Hom wat julle in die genade van Christus geroep het na 'n ander evangelie toe. Wat nie 'n ander is nie; maar daar is sommige wat julle pla en die evangelie van Christus wil verdraai. Maar al sou ons, of 'n engel uit die hemel, julle enige ander evangelie verkondig as wat ons julle verkondig het, laat hom vervloek wees. Soos ons vroeër gesê het, so sê ek nou weer: As iemand julle 'n ander evangelie verkondig as wat julle ontvang het, laat hom vervloek wees. Want oorreed ek nou mense of God? of wil ek mense behaag? want as ek nog mense behaag het, sou ek nie 'n dienaar van Christus wees nie. Maar ek verklaar julle, broeders, dat die evangelie wat deur my verkondig is, nie na die mens is nie. Want ek het dit ook nie van 'n mens ontvang nie, en ook nie geleer nie, maar deur die openbaring van Jesus Christus.
Lees Galasiërs 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: Galasiërs 1:6-12
5 Days
In a football game, there is a third team on the field—a team of officials who get their authority by executing the rulebook. Just as the authority in a football game rests in the rule book the officials use, authority in God’s kingdom rests in His rule book, the Bible. In this five-day reading plan, Dr. Tony Evans will introduce you to bibliology: the study of the Bible.
21 dae
"Deur geloof alleen" word ons gered, nie deur enigiets wat ons doen om die gawe van verlossing te verdien nie - dit is die duidelike en direkte boodskap van die brief aan die Galasiërs. Reis daagliks deur Galasiërs terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's